top of page

GRIEKSE SKAAPBOUD

  • Uit die Wegry
  • Dec 21, 2016
  • 1 min read

• 1 x 1,5 kg ontbeende, gevlekte skaapboud • ¼ koppie olyfolie • ¼ koppie vars suurlemoensap (verkieslik nie gebottelde suurlemoensap nie) • 1 teelepel gedroogde roosmaryn • 1 knoffeltoontjie, gekneus (as jy van baie knoffel hou, kan jy meer bysit) • sout en peper na smaak

Metode • Sit die skaapboud in ’n plastiekbak met ’n deksel in die kampyskas.Marineer dit oornag in die bestanddele hierbo genoem (behalwe die sout en peper) en draai die boud een maal om. Sit die vleis op ’n rooster en braai dit oor lae hitte vir ongeveer twee uur of tot dit gaar genoeg is volgens jou smaak.Sprinkel sout en peper oor en sit voor met die volgende jogurtsous • Vleis sny makliker in skywe as jy dit vir sowat 10 minute laat “rus” voordat jy dit sny.

Jogurtsous • 2 eetlepels botter • 4 eetlepels koekmeel • 1 x 150 ml houer gewone jogurt [ek sal Room gebruik] • 1 x 500 ml houer karringmelk (2 koppies) • 1 teelepel droë pietersielie • 2 teelepels droë grasuie • ¼ teelepel sout • ¼ teelepel peper

• Smelt die botter oor lae hitte in ’n kastrol en roer die meel by.Roer dit vinnig totdat die klonte opgelos is en voeg die res van die bestanddele by.Laat dit vir ’n minuut of twee saggies prut (die jogurt sal skif as daar te veel hitte is) en sit voor saam met die vleis.uit die “ WegRy”

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page