top of page

KORINGSLAAI MET KONDENSMELK

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • Dec 21, 2016
  • 1 min read

Heerlike slaai saam met enige braaivleis.

WAT JY BENODIG: 250ml koring (ongekook) 1 Groot soetrissie (rooi of geel) in klein blokkies gekap 410g geblikte perskeskywe, gedreineer en in blokkies gesny 62ml rosyne sout na smaak met kookproses

SOUS: 50ml sonneblomolie 3ml borrie 6ml matige kerriepoeier 25ml blatjang 25ml suiker 25ml asyn 1 blik kondensmelk

WAT JY MOET DOEN: 1. Week die koring in genoeg water vir ten minste 2 ure 2.Gooi water af en kook in genoeg nuwe water met sout na smaak vir 10 minute in die mikrogolf 3.Om af te koel, spoel af onder koue lopende water (wees versigtig om dit nie in die drein te mors) 4. Sit in ‘n slaaibak (verkieslik met deksel) en gooi die soetrissie, perskes en rosyne by en meng goed deur. 5.Meng die sous bestanddele saam tot die suiker opgelos is 6.Gooi die slaaisous oor en meng deur 7. Laat dit ‘n rukkie staan vir die geure om in die koring in te trek WENK: Verpak dit in kleiner bakke met deksels, dit sal vir ‘n paar dae in die yskas hou. Bron: kreatiewekosidees

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page