MAKLIKE NAGEREG MET NET 3 BESTANDDELE
- The Rainbow Team
- Dec 21, 2016
- 1 min read

Bestanddele:
3 Pakkies Instant pudding (aangemaak soos aangedui op pakkie) 1 na 2 pakkies tennisbeskuitjies 250ml room (styfgeklop)
Metode:
Pak tennisbeskuitjies onder in bak Smeer jou 1ste laag poeding Pak weer beskuitjies Smeer 2de laag beskuitjies Gaan so aan tot al die beskuitjies en poeding klaar is. Jy kan soveel lae pak soos jy wil Sit in yskas vir tenminste 6 ure of oornag
Voor opdiening; Smeer styfgeklopte room bo-op Strooi flake stukkies oor, stukkies kersies, neute, klapper of sjokolade sous
Wenk: Jy kan 3 verskillende kleure poeding gebruik bv vanilla, butterscotch en piesang. Dit sal die nagereg mooi laat vertoon. Deur: Just 2 Sisters
Comments