MIELIEBROOD SOUFFLE MET GEMENGDE GROENTE
- The Rainbow Team
- Dec 21, 2016
- 1 min read

Bestanddele:
60 ml meel 60ml suiker 60ml botter gesmelt 15ml bakpoeier 4 eiers 2 blikkies room mielies sout en gemaalde swart peper Gemengde groente (gevriesde pakke country crop) – jou keuse hoeveel jy wil ingooi Koppie kaas 1 tamatie
Metode:
Meng al die bestandele behalwe die groente, kaas en tamatie. Gooi gemengde groente (net so gevries) onder in bak (jy kan minder gebruik as jy wil, hang af hoe groot is jou bak Gooi mieliemengsel bo-oor. Gooi gerasperde kaas bo-oor. Sny tamatie in skywe en rangskik bo-op. Gooi bietjie pietersielie en paprika oor, sny skyfies tamatie op, en bak in oond vir ongeveer 1 uur by 180 C.
Bron: Kreatiewe Kos Idees
Comments