SKAAPBOUD MET SLAAISOUS 1
- V
- Dec 21, 2016
- 1 min read

Neem jou skaapboud, plaas in verseëlbare sakkie, voeg 1 bottel griekse (of franse) slaaisous by.
Verwyder meeste van die lug en marineer tot jy reg is om dit gaar te maak. Plaas die skaapboud in die pan/kastrol en giet die slaaisous oor.
Maak gaar soos gewoonlik.
Comments