SKAAPBOUD MET SLAAISOUS 2
- Berie Vd Velden Smith
- Dec 21, 2016
- 1 min read

Oornag is gewoonlik beter vir 'n boudvleis, maar so 2 - 3 ure sal ook reg wees, hang af van hoe haastig is jy. As jy dit gouer wil gebruik kan jy ook, kook dan die boud in die slaaisous, dis heerlik. Ek is weer mal oor die romerige knoffel slaaisous en ander hou weer van die Italiaanse slaaisous.
Comments