SKAAPBOUD OORNAG IN DIE OOND
- Helena Kruger
- Dec 21, 2016
- 1 min read

Vryf lekker sout en peper in jou skaapboud in Druk gaatjies oral in die boud en steek hom vol knoffelhuisies en repies skoon spek {jy kan ook "bacon}gebruik as jy wil,so vol en diep as jy wil Plaas in lekker diep oondpan met n deksel Gooi so +-2k Water 1/4k Asyn en n klein bietjie olie by Plaas so 3 gesnyde heel uie rondom die boud asook wortels seldery en ook aartappels en plaas in oond OOND:100*C oornag
SOUSIE: Verdik jou sous met n verdik middel soos"Bisto" en jy kan ook n bietjie room byvoeg
Comments