Vreugde vir die Wereld
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Dec 20, 2016
- 1 min read

“Ek bring vir julle ‘n goeie tyding van groot blydskap wat vir die hele volk bestem is.” LUK. 2:10
Laat Hom toe in jou lewe en ondervind die vreugde wat die engele vir alle mense aangekondig het. Dit is ‘n blydskap wat jy nie durf misloop nie –
God het dit juis ook vir jou bedoel.
Comments