Kom, HERE Jesus!
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Dec 21, 2016
- 1 min read

“Sy het haar Eerstelingseun in die wereld gebring en Hom in doeke toegedraai
en in ‘n krip neergele, omdat daar geen plek in die herberg was nie.” LUK 2:7
Om veral in die Kersgety nie plek te maak vir Jesus nie, is om ‘n bespotting
te maak van dit wat God bedoel het dat Kersfees moet wees.
Comments