God se Kersdaad – en Myne
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Dec 22, 2016
- 1 min read

“Deur die Gees gelei, het hy opgegaan na die tempel toe.
Toe die ouers die Kindjie Jesus bring ...
het Simeon Hom in sy arms geneem en God geprys.” LUK. 2:27 – 28
Kersfees is die koms van God na die mens, die koms van die mens na God.
Dan word dit waarlik Kersfees!
コメント