Huis van Brood
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Dec 23, 2016
- 1 min read

“Maar jy, Betlehem-Efrata, ... “ MIGA 5:1
Betlehem beteken “Huis van Brood.”Hoe gepas is dit nie dat Hy wat ivr ons
die “Brood van die lewe” geword het juis daar gebore is nie. ‘n Mens moet laag
buk as jy die geboortekerk in Betlehem binnegaan. Laat ons in dierdie tyd
voldoen aan die werkroep: “Kom buig daar in aanbidding!”
Commentaires