Het Jy God se Geskenk Aanvaar?
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Dec 25, 2016
- 1 min read

“Vandag is daar vir julle in die stad van Dawid die Verlosser gebore,
Christus die HERE.” LUK. 2:11
Kersfees het ons weer voor die onverbiddelike eis gestel om Christus as gawe
van God te aanvaar of te verwerp.
Ons keuse is bepalend vir ons tydlike en ewige welsyn.
Comments