Die Lewe kan Nooit Weer Dieselfde Wees Nie
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Dec 26, 2016
- 1 min read

“Die skaapwagters het toe teruggegaan terwyl hulle God loof en prys
oor alles wat hulle gehoor en gesien het.” LUK. 2:20
Indien jy met Kersfees die verrykende ervaring van ware aanbidding beleef het,
is daar herinneringe wat vir altyd by jou sal bly.
Comentarios