Kersfees in die Praktyk
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Dec 27, 2016
- 1 min read

“Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle
vreugde en vrede vervul ... “ ROM. 15:13
Dra ‘n klein deeltjie van Kersfees se vrede en vreugde uit na jou lewensmaat, jou bure, jou kinders, jou kollegas, jou arbeiders. Laat hulle sien dat jy by die Krip gestaan het en dat jou hart aangeraak en verwarm is.
コメント