Onveranderlike Dinge in ‘n Veranderlike Wereld
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Dec 28, 2016
- 1 min read

“Jy moet die HERE jou God liefhe met jou hele hart ... Jy moet jou naaste liefhe soos jouself. Geen ander gebod is groter as die twee nie.” MARK. 12:30 – 31
Liefde (se Paulus in 1 Kor. 13:13) is die grootste onveranderlike. Kom ons neem dit saam met ons op ons ewigheidsreis, dan is ons aankoms verseker. Daarsonder omskep ons ons wereld in ‘n kerkhof.
Commentaires