Saam met Christus
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Dec 30, 2016
- 1 min read

“Kom ons vaar oorkant toe ... Hulle het Hom saamgeneem.” MARK. 4:35 – 36
Die verlede is onherroeplik verby. Daarvoor is ons dankbaar. Maar nou moet ons van hier af vorentoe met Christus as ons Leidsman. Hy het belowe om al die dae by ons te wees. Sal onsal die dae by Hom wees?
Comments