top of page

DIE ARMES EN DIE RYKES

  • Lily van Schalkwyk
  • Jan 2, 2017
  • 2 min read

Spreuke 28 vers 29 Wie aan die arme gee sal nie gebrek ly nie; maar hy wat sy oë toemaak,

word swaar vervloek.

Liefste mense, hierdie woorde is baie gewigtig en ons moet baie versigtig wees dat ons nie vervloek word omdat ons nie omgee om, ons medemens wat dit nie so breed het, te help nie. Daar is soveel noodlydende mense op aarde – elke dag sien ons hulle met ons eie oë en dit neem iedere dag meer toe. Ag en daar kom soveel versoeke om hulp van instansies vir ete, brood en klere vir die armes. Laat ons daarom, ons harte open en mense help waar ons, wat meer geluk en seëning het, ons by Jesus verootmoedig, en die mense in nood bystaan. Weet dat hoe meer ons help, Jesus dit alles sien en ons wat ons in ootmoed hulle wat ons so nodig het, oplig uit hul sorge en verdriet asook honger, sal verheerlik en seën met God ons Vader! Arme bedelaars is hulle, oë dof van vedriet en sorge. Gebuk in honger en nood, Hande uitgestrek, smekend om brood. O Heer, skenk hulle U grasie, En leer ons U liefde en Genade. Ons hemelse Vader, dank U vir iedere seëning wat ons iedere dag uit U hande so mildelik ontvang. Ons bid vir ons geliefdes om hulp en beskerming en dank, en verheerlik U en Jesus dat U hulle wat U so nodig het gaan help Vader want U alleen kan hulp verleen waar daar so ’n dringende behoefte aan is veral waar ander nie kan, of wil help nie! Alle glorie, lof en eer kom U en Jesus toe. Amen.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page