FINANCIERS
- Nataniel in Nantes
- Jan 4, 2017
- 1 min read

(Maak 30 Financiers)
120g amandelmeel 125g meel 340g versiersuiker 5g bakpoeier 330g eierwit 180g gesmelte botter 1 tlpl vanilelje-ekstrak geskilferde amandel vir versiering
Sif die amandelmeel, meel, bakpieier en versiersuiker saam in 'n mengbak Voeg die eierwit by en meng deeglik Meng die botter en vanielje-ekstrak by Vul 'n silikoon financierkoekpannetjie met die mengsel (Tradisioneel is financier ongeveer 5cm lank, 2,5cm breed en ongeveer 1,5cm hoog, maar die grootte kan aangepas word) Plaas geskilferde amandel bo-op elke beskuitjie en bak vir 12 minute teen 250˚C
Comments