GEMARINEERDE GROEN OLYWE
- Jan 4, 2017
- 1 min read

500g groen olywe, ontpit 1 kleinerige ui, fyngekap 1 selderystingel, fyngekap 1/4 kp olyfolie 1/4 kp wit druiwe-asyn knippie rissiepoeier 2 eetlpl vars basiliekruid, fyngekap 2 tlpl vars oreganum, fyngekap 2 tlpl vars pietersielie, fyngekap
Plaas alle bestanddele in mengbak, meng goed Bedek en plaas oornag in yskas Haal 30 minute voor opdiening uit yskas Dreineer van oortollige vloeistof en plaas in opdienbakkie Bedien met drankies
Commenti