top of page

KOSBLIK-IDEES: Appelkoos-en-amandel-stafies met sjokolade

  • Melissa Pecoraro
  • Jan 4, 2017
  • 1 min read

Sowat 16 Stafies (40 g elk)

250 ml gedroogde appelkose, gekap 125 ml water 190 ml volkoringmeel 2,5 ml bakpoeier 1,5 ml koeksoda knippie sout 125 ml donkersjokolade, grofgekap 1 eier 1 eierwit 30 ml heuning 60 ml kanola-olie 5 ml vanieljegeursel 60 ml gevlokte amandels 50 g donkersjokolade, gekap en gesmelt (opsioneel)

Verhit oond tot 180 °C. Voer ’n bakplaat (20 cm x 20 cm) uit met bakpapier. Meng 125 ml van die appelkose met die water en kook vir 2 minute tot sag. Laat afkoel en verpulp in voedselverwerker. Meng die meel, bakpoeier, koeksoda en sout. Roer die res van die gekapte appelkose en sjokolade by. Voeg die eier, eierwit, heuning, olie en vanielje by die appelkoospulp en verwerk tot glad. Meng die 2 mengsels en skep in voorbereide pan. Sprinkel die amandels bo-oor. Bak vir ongeveer 18 – 20 minute tot gaar. Laat afkoel en sny in skywe. Plaas gesmelte sjokolade in ’n plastieksakkie. Maak ’n klein snytjie aan die onderste punt, en spuit patroontjies bo-op die skywe met die sjokolade. Laat staan tot gestol.

Appelkoos-en-amandelstafies– analise per stafie van 40 g Energie 630 kJ Koolhidrate 11 g Proteïen 4 g Vet 10 g Versadigde vet 2 g Mono-onversadigde vet 6 g Poli-onversadigde vet 2 g Cholesterol 14,5 g Glukemiese lading 5

Kommentaar van Dieetkundige Hoewel die totale vet taamlik hoog is, is dit ’n baie goeie keuse omdat die vet meestal bestaan uit monoonversadigde vetsure. Dis dus ideaal vir ’n peuselhappie.

コメント


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page