top of page

KOSBLIK-IDEES: Veselryke piesangbroodjie

  • Melissa Pecoraro
  • Jan 4, 2017
  • 1 min read

Piesangbrood is ’n staatmaker vir enige kosblik. Ek bak gewoonlik twee, en sny die een op in snye wat ek vir later vries. Pak die piesangbroodjie in saam met ’n klein pakkie neute (amandels, okkerneute of pekanneute), en vetvrye drinkjogurt.

(8 – 10 klein broodjies of 2 middelslag-brode)

375 ml fyngemaakte piesang (ongeveer 4 ryp piesangs)

125 ml vetvrye vanielje jogurt

500 ml All Bran-hoëveselontbytkos met semels

90 g “lite” margarien

125 ml strooisuiker of suikerplaasvervanger

1 eier

5 ml vanieljegeursel

60 ml gekapte pekanneute

375 ml volgraanmeel

10 ml bakpoeier

2,5 ml koeksoda

knippie sout

Verhit oond tot 180 °C. Spuit 8 klein broodpannetjies (5 cm x 8,5 cm) of 2 middelslagpanne met kleefwerende kossproei. Meng die piesang, jogurt en hoëvesel-ontbytkos en laat ’n rukkie staan om te week. Verroom die margarien en suiker met ’n klitser tot lig en romerig. Voeg die eier en geursel by. Voeg die piesangmengsel by, asook die neute. Sif die meel, bakpoeier, koeksoda en sout saam en roer in by die piesangmengsel. Skep in voorbereide panne en bak vir 35 – 40 minute tot gaar.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page