SJOKOLADEMOUSSE
- Nataniel in Nantes
- Jan 4, 2017
- 1 min read

260g mascarpone 350g haselneutsmeer 20g kitskoffie 400ml room donker sjokolade
Voeg die koffie by die room en klits tot styf Meng die mascarpone en haselneutsmeer deeglik saam Vou die room versigtig maar deeglik deur die mascarpone-mengsel Bedien met gerasperde sjokolade
Comentários