top of page

MOENIE BEKOMMERD WEES NIE

  • Lappieskombers
  • Jan 6, 2017
  • 1 min read

Mat 6:31 - 33

Daarom moet julle jul nie kwel en sê:

Wat sal ons eet, of wat sal ons drink,

of wat sal ons aantrek nie? Want na al hierdie dinge soek die heidene;

want julle hemelse Vader weet dat julle al hierdie dinge nodig het. Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid,

en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.

Mense dit is so waar Onse Vader weet nog voor ons daaraan dink Jesus gaan met ons vandag behoed en bewaar ons Here U weet wat het ons nodig en daarom se U ook vra en ek sal voorsien. Jesus gaan met die siekes die mense in hospitale die moedeloses raak hulle aan laat hulle oe oopgaan en die weg na U vind laat hulle die geluk en saligheid kry wat ek ondervind. Dankie Here vir ons voorregte dankie Here dat ek n ware God kan aanbid. Dankie Here dat U my Hemelse Vader in die Hemel en ook hier op aarde is.

Alles vra ek in Jesus se naam

Amen

Comentarios


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page