top of page

Pizzabraaibroodjie Nou braai ons!

  • Deur Aletta Lintvelt
  • Jan 6, 2017
  • 1 min read

'n Pizza wat jy braai op die vuur soos ’n braaibroodjie? Ja, asseblief.

Vir 4 | Voorbereityd 5 minute | Gaarmaaktyd 15 minute

Jy benodig

• 2 gekoopte pizzabasisse • 3 eetlepels blatjang • 1 tamatie, in skywe gesny • ¼ ui, in skywe gesny • ½ koppie cheddar, gerasper

Só maak jy

1. Sorg dat die pizza-basis ontdooi is. Smeer een pizzabasis met blatjang. Pak die tamatie en uie daarop en sprinkel die kaas oor. Sit die tweede basis bo-op. 2. Braai die broodjie in ’n toeknyprooster oor matige kole – moenie die rooster toeknip nie, dit help net met die omdraaislag wanneer jy dit effens kan toemaak. 3. Wag totdat die kaas gesmelt het. Haal dan die broodjie van die rooster af en sny dit in skywe. Eet so warm rondom die rooster.

WENK: Vul die pizza met gaar maalvleis en kaas, of sit gebraaide sampioene of gaar spekstukkies by.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page