NUWE HOOP
- Johanna Groenewald
- Jan 7, 2017
- 1 min read

Psalm 147:6
Die HERE rig die ootmoediges weer op;
die goddelose mense verneder Hy tot die grond toe.
Is jy sonder hoop, aan die einde van die pad? Is jou las te swaar en jy lewensat? Maak jou oe oop en lig op jou kop; jy het n Vriend, Hy help jou weer op.n Vriend - en Jesus - is n geskenk uit God se hand!
댓글