Dr. Chris se Avokado Saad Groen Krag
- Dr. Chris Pitzer
- Jan 13, 2017
- 1 min read

• 1 koppie Coconut melk of water
• 1 lekker ryp peer
• 2 handevol vars spinasie
• ½ Avocado
• 1 x Avokado saad [pit]
• Klein stukkie gerasperde gemmer
• ½ appel
Verwerk al die bestanddele in die voedselverwerker.
GENIET DIT
Comments