top of page

BOU JOU GEESTELIKE SPIERE

  • Lappieskombers
  • Jan 15, 2017
  • 2 min read


Hoeveel van ons is daar wat wag op Sy beloftes vir ons, soms verloor ons moed en wil opgee,ons begin twyfel was dit regtig vir ons belowe, ons begin antwoorde soek, maar wanneer God jou vra om te wag, wat gebeur met jou geestelike spiere? Terwyl jy wag, doen jy geestelike oefeninge om jou spiere groter en sterker te maak, of raak hulle slap en kwyn? Om te wag vir die Here beteken nie om te begin glo dat God jou vergeet, verlaat, laat vaar het of dat Hy ontrou in Sy beloftes is nie. Dit is eintlik wanneer God jou in staat stel om Sy heerlikheid te oorweeg, sterker te staan in geloof, en om te groei in moed en hoop. Onthou, dat om in gebed en geloof te bly terwyl jy wag is nie net oor die antwoord nie, maar ook oor hoe God jou versterk en verander terwyl Hy werk aan die antwoord.

So hoe bou jy die geestelike spiere? Deur eerstens te bly glo dat Jesus se genade groot is, en dat Hy jou lief het, maak nie saak wie of wat jy doen of se nie.

Gereelde, gewyde studie van Sy Woord Soek na God se heerlikheid in die skepping elke dag. Dit is wonderlik om Hom raak te sien in dinge om jou.

Bid en gesels met God gereeld, veral in danksegging en nie net uit bevraagtekening nie.

Spandeer tyd saam met ander wat wel vreugde in hulle harte het, en moenie rond gaan en negatiewe dinge oor jou lewe uitspreek nie.

Mag God se goedheid altyd julle oorval en Sy genade die pad vorentoe oop maak wat julle sal lei tot julle werklike, Godgewende doel op aarde.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page