top of page

GOD SAL SORG

  • Lappieskompers
  • Jan 23, 2017
  • 1 min read

Mattheus 6: 26

Kyk na die voëls van die hemel; hulle saai nie en hulle maai nie en hulle bring nie bymekaar in skure nie, en tog voed julle hemelse Vader hulle.

Is julle nie baie meer werd as hulle nie? .

Om net te wees. Wanneer U by my op die stoepstoele kom sit en ons saam kan luister hoe die voëls hul maats roep om huis toe te gaan vir die nag. Dis dan wanneer ons die baie wat ons vir mekaar te sê het, nie hoef te sê nie, omdat ons reeds weet.

Gebed: My Heer, na die gejaag en geraas van die dag, wil ek ñ paar oomblikke by U voete sit en net U rus en stilte ervaar. Ek eer U vir skeppings werke, die voëls en diere. Die water uit die hemel. Dankie dat ek kan uitsien na die dag dat al die dinge wat op hierdie aarde soveel trane veroorsaak nie meer daar gaan wees nie. Dankie ook dat ek kan weet dat U persoonlik my trane gaan afdroog. U is eerste in alle dinge, ook in my lewe. Amen.

Comentarios


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page