Master-Sjef Johan Brits se: Verspot maklike SPAGHETTI BOLOGNAISE
- Johan Brits
- Jan 30, 2017
- 1 min read

Jy benodig:
Spaghetti Maalvleis Halwe greenpepper - in blokkies gesny Halwe ui - fyngesny Bolognaise- en/of pasta sous Olyfolie
Parmesan kaas vir oorstrooi
So maak mens:

Soteer die ui in die olyfolie tot glasig.

Voeg die maalvleis by en verbruin.

Voeg die pastasous by die verbruinde maalvleis.

Voeg die Bolognaise-sous by die maalvleismengsel.

Voeg die halwe greenpepper by die maalvleismengsel.

Prut op 'n matige stoofplaat vir 1 uur.

Bedien op gaar spagehtti en strooi parmesan kaas oor. Garneer met skyfies tamatie.
تعليقات