Sjokoladekoek in pan
- Marieta van Bladeren
- Jan 30, 2017
- 1 min read

2koppies meel 2koppies suiker 1teelepel koeksoda Sout 125g botter 250ml water 125 ml olie 50g kakao 2 groot eiers 125 ml karringmelk
Smelt water, botter, olie en kakao Sif meel,suiker, koeksoda en sout Klits eiers en karringmelk Meng alles Bak 25-30 min by 180 grade Celsius
Icing Smelt 75g botter. Voeg by 30 ml kakao, 45 ml karringmelk, 5 ml vanilla en 200g versiersuiker. Meng goed
Gooi oor warm koek
Smelt 200g donker sjokolade en gooi bo-oor versiersel
댓글