Master-Sjef Johan Brits se verneukbrood
- Johan Brits
- Feb 3, 2017
- 1 min read

Jy benodig:
1 pakkie Spar-brooddeeg
So maak mens:
Spuit 'n broodpan met kleefwerende sproei.
Knie die deeg af en laat op 'n warm plek rys tot dubbel die volume.
Knie weer af en plaas die deeg in die pan.
Laat rys die deeg weer tot dubbel die volume.
Bak vir 40 minute teen 180 grade.

Die varsgebakte brood is hemels met botter!
Gebruik Corne Liebenberg se DKW Brooddeegresep en knie jou eie deeg.
Comentarios