top of page

BLESSINGS HET NIE ALTYD 'N RAND WAARDE NIE

  • Blessings op my Tablet - Gerda Jansen
  • Feb 6, 2017
  • 2 min read

Teksvers:

Ps 37:16, 19

Die bietjie van die regverdige is beter as die rykdom van talle goddeloses …In tyd van nood sal hulle nie verleë staan nie,

in tyd van gebrek sal hulle genoeg hê.

Jy kyk na jou vriend se ‘nice gadgets’, sy ‘cool’ tablet of ‘iphone’ en wens jy kon dit ook kry. Gaan dit jou regtig gelukkig maak? Okay so jy antwoord nogsteeds : ‘Ja’. Dink hieroor: God wil hê jy moet gelukkig wees, hy is nie ‘n pretbederwer nie, maar Hy leer ons dat ons eers Hom moet soek. As God vir jou nommer een in jou lewe is, sal jy sien dat dit wat jy wil hê gaan verander.

Dit beteken nie, dat as jy nie baie geld het nie; dat God jou nie seën nie. Net die mense met baie geld word geseën nie. Blessings is nie noodwendig geld nie. Daardie mense lyk vir jou gelukkig, hul het dalk baie besittings maar dikwels het hul nie liefde nie. Wat sou jy kies, liefde of geld? Ja, die waarheid is ook dat jy albei kan hê.

Die Here seën jou dalk met wonderlike ouers, jy is super slim, of baie kreatief. Kyk eerder na dit wat jy wel het, en moenie vergelyk met ander nie. En weet soos in die Bybelvers hierbo, dat God sal voorsien dit wat jy nodig het. Wanneer jy dalk alles verloor het, het jy steeds vir God. Dit is tog meer kosbaar. Net God kan vir jou werklike geluk en vrede bring. Almal kry een of ander tyd in hul lewe swaar, dalk nie finansieël nie, maar op ander maniere. Niemand kan dit vryspring nie. Hy sal jou dra in swaar en moeilike tye. Loof Hom in elke seisoen van jou lewe. Wanneer jy swak is, sal Hy jou sterkte wees. Laat Hy die vreugde in jou lewe wees.

Comentarios


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page