top of page

Master-Sjef Johan Brits se heerlike hoender alfredo

  • Johan Brits
  • Feb 17, 2017
  • 1 min read

Jy benodig: 2 hoenderborsies, gekook en opgesny 1 koppie koue melk 1 eetlepel koekmeel 1 teelepel olyfolie 1 toontjie knoffel 3 eetlepels roomkaas ½ glas sauvignon blanc 1 groenpeper, opgesny sampioene, opgesny ½ koppie gerasperde parmesankaas sout en swartpeper na smaak 'n knypie neutmuskaat fettuccine vars pietersielie

So maak mens: Soteer die knoffel in die olyfolie oor medium hitte vir 1 minuut. Voeg die meel by die koue melk en roer goed om klonte te voorkom. Voeg die meel en melkmengsel by die knoffel in die pan en kook oor medium hitte terwyl jy heeltyd roer. Voeg die wyn stadig by en hou aan roer. Skakel die hitte heeltemal af en roer die roomkaas, parmesan en hoender by. Geur met neutmuskaat, sout en varsgemaalde swartpeper.

Meng die alfredosous met gaar fettucine en garneer met pietersielie en nog parmesan.

Johan het hierdie resep aangepas vanaf SPEND WITH PENNIES se resep: Skinny Chicken Alfredo Fettuccine

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page