top of page

Loof God in die storm

  • Gerda Jansen
  • Feb 27, 2017
  • 2 min read

Teksvers:

Ps 107: 28,29

Maar in hul nood het hulle na die Here geroep om hulp, en Hy het hulle veilig uit hulle ellende gelei.

Hy het die stormwind stilgemaak,

en die golwe van die see het bedaar.

Wat het die storm in jou lewe begin? Was dit as gevolg van jou eie keuse of is dit omstandighede buite jou bereik? Wat die antwoord okal mag wees, weet vandag dat God jou wil help. In die middel van die storm in jou lewe, vra God om jou te help.

Wanneer die golwe rondom jou te rof raak en jy bang en onseker raak, wil God ingryp.

Ons moet leer om bo die storm uit te kyk en op te kyk na bo. Ons moet ‘n verwagting hê van ‘n uitkoms, daardie reënboog wat deel is van God se belofte. Wanneer ons nie meer hoop het nie, bring God die uitkoms as ons op Hom vertrou. Weet dat dit net tydelik is, die einde is in sig, al sien en voel jy dit nog nie. My ervaring was dat wanneer die storm op sy ergste is, is die einde ook in sig. Wanneer jy dan terugkyk na daardie tyd, kan jy nie glo jy het daaruit gekom nie, maar as jy in’zoom’ sien jy God se hand ook in die redding. As jou arms te moeg raak om te swem, lê op jou rug en dryf. Dit beteken jy is geforseer om op te kyk en die golwe te vertrou. Rus in God. Die eiland is nader as wat jy dink.

God is in beheer van die storm, Sy hand sal jou nie laat verdrink nie, Hy hou jou vas. Vra dat Hy Sy hand vir jou sal wys, dat jy rustig kan word. Hy weet wat is die beste vir jou. Hierdie is dalk net ‘n toets van jou geloof. Gaan jy hierdie toets slaag? Dit hang als van jouself af. Leer nou om Hom te loof en te prys ten spyte van die hoë golwe om jou.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page