Master-Sjef Johan Brits se VISSKRIKLIKE lekker vis
- Johan Brits
- Mar 2, 2017
- 1 min read

Jy benodig:
Hake medallions 1 x suurlemoen in skyfies gesny Sampioene opgesny Sout en swartpeper Tamaties en olywe (wanneer klaar opgeskep) Witsous
So maak mens:
Witsous: 30ml botter 30ml koekmeelblom 1 ml sout 200ml melk Knippie peper
Smelt botter oor lae hitte Roer koekmeelblom, sout en peper geleidelik by met houepel
Voeg melk drupsgewys by en roer deurentyd tot dik en glad
Pak die vis uit op 'n foelie-bedekte bakplaat.
Geur met sout en varsgemaalde swartpeper.
Plaas skyfies suurlemoen op die vis.

Bak die vis vir so 30 min in oond. Giet die witsous oor die vis en bak vir nog 10 min. Bedien met rys.
ความคิดเห็น