Master-Sjef Johan Brits se: Lazy lamb stew
- Johan Brits
- Mar 7, 2017
- 1 min read

Jy benodig:
Een ui opgesny Pakkie skaapskenkels Peppers - groen en geel 10 klein aartappels Sampioene opgesny Vyf wortels in repe gesny Een knoffelhuisie Sout en peper Olyfolie Tamatiepuree Stew sous Klein tamaties Roosmaryn takkies
So maak mens:

Skil en halveer die aartappels.

Berei die groente voor.

Verbruin die vleis

Soteer uie en knoffel

Plaas vleis en uie/knoffel in oondbak

Voeg aartappels en wortels by Gooi sout en pepper oor Gooi sous en puree by Voeg halwe glas wyn by

Plaas in oond met matige hitte vir 'n uur Voeg peppers, tamaties en sampioene by Voeg roosmaryn takkies by Los vir nog 'n uur

Bedien met rys
Comments