BOBOTIE-LASAGNEBAKKIES
- Frieda Greyling
- Mar 25, 2017
- 1 min read

1 ui, gekap 2 knoffelhuisies, fyngedruk 15 ml olie 500g maalvleis 30ml kerriepoeier 30 ml blatjang sout en peper 6 lasagnevelle EIERVLA 1 eier 125ml melk sout en peper 6 lourierblare Voer muffinpan uit met foelie en bespuit met kossproei Braai ui en knoffel in olie en voeg maalvleis by Braai tot gaar Voeg die kerrie en blatjang by en roer paar min Geur na smaak met sout, peper ek voeg bietjie naeltjies en neutmeg by Verhit n pot kookwater , voeg bietjie olie by en kook lasagne tot net gaar Dreineer en druk in muffinholtes om bakkies te vorm Verdeel bobotiemengsel en skep in bakkies EIERVLA Klits alles goed saam Druk lourierblaar in elke bakkie en giet die vla oor Bak 15-20 min tot vla gestol het
Comments