KLEIN MIELIEBROODJIES
- Frieda Greyling
- Mar 25, 2017
- 1 min read

250 g bruismeel 2 ml sout klein blikkie geroomde suikermielies 1 eier 30 ml melk 15 ml olie
METODE Smeer klein broodpannetjies Sif meel en sout Voeg suikermielies by Klits eier, melk en olie en voeg by Meng goed Skep deeg in pannetjies, maak gelyk bo-op en bak tot gaar Konveksie oond 180 , 30 min
Comments