SOUTTERTJIES
- Frieda Greyling
- Mar 25, 2017
- 1 min read

1 rol skilferdeeg 3 eiers, geklits 750ml melk 150ml meelblom 250g spek, gesnipper 1 blik soutbeesvleis, fyngemaak 5ml mosterd 1 groot ui, gerasper 1 ml tiemie 20 ml pietersielie 1 ml rooipeper 3 ml sout 500 ml kaas gerasper
Rol die deeg uit en druk sirkels om in jou muffinpanne te pas Klits die eiers en melk saam Voeg res van bestanddele by, behalwe kaas Skep mengsel in die korse Strooi kaas oor Bak by 180 grade tot goudbruin 30-40 min
Comments