SUIKERMIELIETERT
- Frieda Greyling
- Mar 25, 2017
- 1 min read

3 e botter 3 e suiker 3 eiers 3 e bruismeel , hoogvol knippie sout 1 en n half k melk blik suikermielies Meng botter en suiker Klits die eiers by Skep bruismeel en sout by en meng Voeg die melk en die suikermielies by Gooi in gesmeerde skottel en bak tot goudbruin en gestol Ek kan nou nie onthou hoe lank in Halogene, ek weet ek het dit 25 min gebak by 170 en toe gedraai na 180 en nog n rukkie gebak
Comentarios