BOLLETJIEBROOD
- Frieda Greyling
- Mar 26, 2017
- 1 min read

6 k koekmeel, pakkie gis, 45 ml suiker, 10 ml sout, 3 k louwarm water, 15 ml olie. Gooi die olie in die water en gooi dit stadig by droe bestanddele..knie baie goed, laat rys, Knie af, laat weer rys. Maak bolletjies en laat rys, bak 1 uur in die oond by 180 of op die vuur..ek het dit in my halogene gebak by 180, 30-40 min
Comments