GEVULDE ,GEBAKTE AARTAPPELS
- Frieda Greyling
- Mar 26, 2017
- 1 min read

6 medium aartappels 25 ml botter 50 ml warm melk sout en peper 1 eier, geklits 100g kaas, gerasper
METODE Was en skrop die aartappels en bak sag Haal uit die oond, sny dun skyf in die lengte af, krap binneste uit en druk fyn Moenie die skil breek nie Voeg al die ander bestanddele by en meng goed Vul die skille, strooi kaas oor en bak 10 min in baie warm oond 230 grade
Comments