MAALVLEIS PASTEIE
- Frieda Greyling
- Mar 26, 2017
- 1 min read

KORS: 2 x 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 1 ml sout 125 g botter 175 ml melk Sif die meel, sout en bakpoeier Sny die botterin die meel in, vryf liggies tot goed gemeng Sny die melk in met n mes, totdat sagte hanteerbare deeg Druk liggies aanmekaar en laat halfuur in die koelkas MAALVLEIS VULSEL 500g maalvleis 250 ml koue water 125 ml sagte broodkrummels 10 ml asyn 3 ml sout peper gerasperde kaas eier Meng die maalvleis en 125 ml water met n groot vurk in n kastrol Kook tot gaar oor matige hitte Roer af en toe Week broodkrummels in orige 125 ml water en voeg by maalvleis Voeg asyn, sout en peper by en roer goed Laat afkoel Rol deeg uit en voer pastei bak of klein pastei bakkies uit Skep vleis in Strooi kaas oor Maak rand klam met bietjie water en druk n deegsirkel bo op vas Verf geklitste eier oor die kors en bak tot goudbruin
Comentarios