MAALVLEISPASTEI
- Frieda Greyling
- Mar 26, 2017
- 1 min read

1kg maalvleis 500 ml koue water 250ml sagte broodkrummels 25ml asyn 10 ml sout 1 ml peper KORS 1 eier 125 ml olie 125 ml melk 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 2 ml sout Plaas al die bestanddele van vulsel in kastrol en meng dit met n vurk Verhit tot kookpunt en roer gereeld Kook dit 5 min totdat mengsel nie meer pienk is nie Skep die vulsel in gesmeerde skottel KORS Klits die eier, olie en melk saam Sif meel, bakpoeier en sout saam Meng dit by eiermengsel Skep die mengsel oor maalvleis Bak +- 30 by 180 grade tot goudbruin
Comments