MACARONI en KAASGEREG
- Frieda Greyling
- Mar 26, 2017
- 1 min read

half pak macaroni sout 4 e botter 2 t bruismeel, hoogvol 2 twit uieseoppoeier, hoogvol half t bakpoeier 2 k melk rooipeper na smaak half k kaas aromat paprika nog bietjie kaas vir bo-op stukkies botter Kook macaroni in soutwater tot sag Maak die witsous Smelt botter haal van stoof af en voeg die bruismeel, uiesoppoeier en bakpoeier by Roer Goed Plaas terug op stoof en roer goed Voeg die melk stadig by, roer aanhoudend Voeg rooipeper en half koppie kaas by Dreineer macaroni en voeg die witsous by, roer goed Gooi die helfte in gesmeerde bak Strooi Aromat, paprika en lagie kaas oor Voeg die res van macaroni by en strooi weer aroma, paprika en kaas oor Bak tot goudbruin
Comments