MELKTERT-SOUSKLUITJIES
- Frieda Greyling
- Mar 26, 2017
- 1 min read

12,5 ml botter 125 ml suiker 2 eiers 125 ml meelblom 3 ml bakpoeier knippie sout 500 ml melk 2 ml amandelgeursel Room botter en suiker en klits eiers een vir een by Sif droe bestanddele Vou om die beurt met melk in eiermengsel Vou amandelgeursel in skep in gesmeerde bak of koppies en bak 30 min by 170 grade Strooi kaneelsuiker oor en sit warm voor
Comments