top of page

Melktertjies

  • Frieda Greyling
  • Mar 26, 2017
  • 1 min read

Lewer 24 gaarmaaktyd :40 min

Tertdeeg 225g koekmeel 2,5ml sout 10ml strooisuiker 175g yskoue botter, gerasper 1 eiergeel 10 ml koue water

$if die meel, sout en strooisuiker Vryf die botter in Klits die eiergeel en koue water, voeg by Meng tot deeg vorm Knie deeg n paar sekondes Vorm in n bal en druk dit plat Bedek met kleefplastiek en plaas in koelkas vir n uur Rol 3mm uit, druk sirkels uit en plaas in pannetjies

Vlavulsel 315ml volroommelk 1/4 koppie + 1 e suiker 1 pypkaneel of nartjieskil 30 ml koekmeel 5ml vlapoeier 1/4 t sout 2 eiers, geskei 30ml water 20g botter 5ml vanieljegeursel 5ml fyn kaneel 15ml suiker

Vlavulsel Verhit die melk, die 1/4 k suiker en die pypkaneel of skil in n kastrol tot warm, dit moenie kook nie, verwyder van hitte

Sif die meel, mielieblom, vla en sout

Klits die eiergele, water en die 1 e suiker in aparte bakkie tot lig

Voeg die meelmengsel by die eiermengsel. Voeg dit by die melkmengsel, klits tot glad Verhit oor matige hitte Voeg die botter by en roer tot dik

verwyder die pypkaneel of skil Klits die eierwitte tot sagte punte vorm Vou dit by die vla in Voeg vanielje by Skep vla in doppies en bak 20 min by 180 Bestuif met kaneelsuiker

Comentários


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page