SARDYNPASTEI
- Frieda Greyling
- Mar 26, 2017
- 1 min read

AARTAPPELKORS 3 groot aartappels , geskil en sag gekook 60 ml botter 2 eiers, geklits sout en peper na smaak 10 ml bakpoeier
SARDYNVULSEL 1 blik Sardyne in Tamatiesous 200 ml witsous 1 ui, gerasper 50 ml pietersielie 30 ml asyn 2 eiers, geklits knypie rooipeper
KORS: Kook aartappels sag , mak fyn Voeg botter, eiers ,sout en peper en bakpoeier by en klop goed Smeer n vlak oondbak, 1,5l op die boom en kante met aartappel
VULSEL Dreineer die vis, hou bietie van tamatiesous vir garnering Meng Sardyne, witsous, uie, pietersielie, asyn, eiers en rooipeper Skep dit in die aartappelkors Drup bietjie van die tamatiesous oor die vulsel Bak tot goudbruin
Comentarios