Tripple lekkerte
- Frieda Greyling
- Mar 26, 2017
- 1 min read

280 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 100 ml melk 90 g botter 1 ml sout Vryf die botter in die droe bestanddele Voeg die melk by en maak deeg aan verdeel in 4 balle en rol +-3mm uit Bak dit 10 min smeer elke kors met tamatiesous en skep van die vulsel op, herhaal die deeg en vulsel
VULSEL sampioene gesnipper Ui, gekap en gebraai Spek, gesnipper en gebraai gerasperde kaas soetrissie, gekap
Comments