top of page

Wildsvleis bobotie

  • Frieda Greyling
  • Mar 26, 2017
  • 1 min read

50 ml olie

1 ui, gekap

15ml kerriepoeier

750g gemaalde wildsvleis;

7ml sout

37,5ml bruin asyn

37,5ml fyn appelkooskonfyt

1 Granny Smith-appel, grof gerasper

50ml pitlose rosyne

1 sny witbrood

350ml melk

2 eiers

5ml borrie

4 vars suurlemoen- of lourierblare.

Verhit die olie in 'n swaarboomkastrol en soteer die ui tot sag en deurskynend.

Voeg die kerrie poeier by en braai dit 1 minute lank.

Voeg die maalvleis by en braai dit totdat die vleis verbruin.

Voeg die sout, asyn, appelkooskonfyt, appel en rosyne by.

Plaas die deksel op en prut dit 10 min lank. Week die brood in melk.

Druk die melk uit en voeg die brood by die vleismengsel.

Skep die vleismengsel in 'n vuurvaste oondskottel.

Klits die eiers en melk saam en voeg borrie by.

Druk die suurlemoen- of lourierblare in die vleismengsel en giet die eiermengsel bo-oor.

Bak dit 40 min lank in 'n voor verhitte oond teen 180°C totdat die vla gestol het.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page